Besterklub все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
KameelperdKameelperd het ‘n lange nek
‘n Lange nek so uitgerek
Kameelperd het ‘n lange nek
‘n Lange nek so uitgerek
O gonna, ‘n lange nek so uitgerek
O gonna, ‘n lange nek so uitgerek
En kolle oor sy lyf ja
Kolle oor sy lyf
PaddasAs dit lekker gereën het hoor ons al die paddas kwaak
Kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak
As dit lekker gereën het hoor ons al die paddas kwaak
Kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak
Daar is vettes en rondes
Kleintjies en bontes
Almal saam in 'n paddakoor
Daar is vettes en rondes
SeekoeiEk sien iets in die water dryf kleine oogies en ‘n grote lyf
Ek sien iets in die water stoei dis toe al die tyd die groot seekoei
Dit lyk na die dier met die grootste bek hy kan sy mond so wyd oop rek rek rek
Dit lyk na die dier met die grootste bek hy kan sy mond so wyd oop rek
Ek sien iets in die water dryf kleine oogies en ‘n grote lyf
Ek sien iets in die water stoei dis toe al die tyd die groot seekoei
Dit lyk na die dier met die grootste bek hy kan sy mond so wyd oop rek rek rek
Dit lyk na die dier met die grootste bek hy kan sy mond so wyd oop rek
VlakvarkVlakvark met sy kleintjies hardloop oor die pad
Met beentjies kort en stewig en hul stertjies pen orent
Almal netjies in 'n ry op pad na die grond daar
Op oupa se plaas om water te kry
Die vlakvark familie hul speel so lekker daar
Dis op oupa se plaas waar ons hul gewaar
Ons speel in die water en rol in die modder rond
Met hul tande langs hul neus grou hul gate wat 'n vees