Retief Burger все тексты (слова) песен, переводы, видео, клипы
Dieselfde KragDieselfde krag
Wat die dood oorwin het, wat die werk volbring het leef in my
Dieselfde krag
Laat ons juigend skree, U't die bose uitgeklee
Dieselfde krag
Weet ek leef in my, opstandingskrag
Van sondedood bevry, U het oorwin
Die vyand is verslaan, U het waarlik opgestaan
Karoo Worship MedleyPrins van vrede
Hier's ek Here, hier is my hart
Prins van vrede
Vandag wil ek opnuut my afhanklikheid bely
Al val die berge in die see
Al raak die storms meer en meer
Al skud die aarde en ons bewe, U's die skild en vuur om my
Al val 'n duisend aan my sy